1795 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
William van Reede van Oudshoorn is 'n goewerneur se seun, met 'n belangrike plek in die Kaapse regering. Sy lewe is ordelik, aangenaam, welgesteld, met sy woning, Saasveld, 'n paar goeie vriende en sy groeiende kosmopolitiese dorpie. Toe bring die see hom...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
17.50 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „1795 (ePub)“
William van Reede van Oudshoorn is 'n goewerneur se seun, met 'n belangrike plek in die Kaapse regering. Sy lewe is ordelik, aangenaam, welgesteld, met sy woning, Saasveld, 'n paar goeie vriende en sy groeiende kosmopolitiese dorpie. Toe bring die see hom iets wat hy lank ontbeer het: die liefde van 'n vrou. Maar in die winter van 1795 breek storms oor die land, waarin William veel verloor wat hy gedink het syne was. Behalwe sy volgehoue verset teen verraad en vreemde oorheersing. Dan Sleigh eindig sy skrywersloopbaan, wat in Eilande met die pionierstyd begin het, in 1795 met die Kaap se laaste maande onder die Kompanjiesvlag - 'n onvergeetlik unieke herskepping van 'n verbygegane era, subtiel relevant vir vandag se uitdagings aan die suidpunt van Afrika.
Autoren-Porträt von Dan Sleigh
Dan Sleigh is in 1938 op die plaas Geelbeksfontein aan die Weskus gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Vredenburg en sluit by die Vloot aan. Hy behaal in 1987 sy doktorsgraad in geskiedenis aan die US. In 2001 wen hy die Sanlam/Insig/Tafelberg-romanwedstryd vir Eilande, wat ook etlike ander pryse ontvang. 1795 is volgens hom sy laaste roman.
Bibliographische Angaben
- Autor: Dan Sleigh
- 2016, 1. Auflage, 512 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624073319
- ISBN-13: 9780624073314
- Erscheinungsdatum: 20.07.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.85 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "1795"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "1795".
Kommentar verfassen