50 dinge wat jy oor die hemel moet weet (eBoek) (ePub)
Skrifgebaseerde antwoorde oor die hemel
(Sprache: Afrikaans)
Ons wil almal weet wat gebeur met ons wanneer ons doodgaan. Mense vra al hoe meer vrae oor die hemel en weet nie waar om die antwoorde te kry nie.
John Hart sê egter die Bybel beantwoord al ons belangrikste vrae oor die hemel. 50 DINGE WAT JY OOR DIE...
John Hart sê egter die Bybel beantwoord al ons belangrikste vrae oor die hemel. 50 DINGE WAT JY OOR DIE...
Leider schon ausverkauft
eBook
8.49 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „50 dinge wat jy oor die hemel moet weet (eBoek) (ePub)“
Ons wil almal weet wat gebeur met ons wanneer ons doodgaan. Mense vra al hoe meer vrae oor die hemel en weet nie waar om die antwoorde te kry nie.
John Hart sê egter die Bybel beantwoord al ons belangrikste vrae oor die hemel. 50 DINGE WAT JY OOR DIE HEMEL MOET WEET verduidelik spesifieke Skrifgedeeltes en gee ’n eerlike en pragtige beeld van ons toekomstige ewige tuiste.
Die boek beantwoord 50 spesifieke vrae en elke antwoord word verder ondersteun met addisionele Skrifverwysings vir dieper studie. Vrae wat behandel word, sluit in:
• Wie gaan almal hemel toe?
• Gaan ons dadelik hemel toe?
• Wat gaan ons daar doen?
• Sal ons ons geliefdes sien?
• Sal ons ons aardse lewe onthou?
• Is daar diere in die hemel?
Elke antwoord in 50 DINGE WAT JY OOR DIE HEMEL MOET WEET bied troos en vrede in die waarheid oor die hemel.

Bibliographische Angaben
- Autor: John Hart
- 2015, 164 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1431614211
- ISBN-13: 9781431614219
- Erscheinungsdatum: 30.04.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.95 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "50 dinge wat jy oor die hemel moet weet (eBoek)"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "50 dinge wat jy oor die hemel moet weet (eBoek)".
Kommentar verfassen