Aankoms en vertrek (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Bailey Kellerman het Suid-Afrika finaal verlaat toe Adam, haar jeugliefde,
nie tot trou kon kom nie. In London hierna was daar 'n huwelik met 'n
Fransman, maar ook hy¿ het haar in die steek gelaat.
Wanneer 'n tragedie in Johannesburg die lewens van...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Aankoms en vertrek (ePub)“
Bailey Kellerman het Suid-Afrika finaal verlaat toe Adam, haar jeugliefde,
nie tot trou kon kom nie. In London hierna was daar 'n huwelik met 'n
Fransman, maar ook hy¿ het haar in die steek gelaat.
Wanneer 'n tragedie in Johannesburg die lewens van Bailey se ouers
eis, dring haar broer aan dat sy huis toe kom. Hy is woedend omdat sy nie
hul ouers se begrafnis bygewoon het nie - sonder om te weet wat haar rede
was.
Maande ná die begrafnis is Bailey eindelik terug in Suid-Afrika op
soek na antwoorde rakende haar ouers se dood - antwoorde moontlik
opgesluit in haar pa se kluis waarvan die sleutel skoonveld is. Om sake te
vererger, gooi Adam se herverskyning haar lewe nog meer omver.
In Aankoms en vertrek blaas bobaasstorieverteller Pat Stamatélos met
haar gebruiklike humor en ligte aanslag asem in 'n handvol karakters wie
se lewens deur omstandighede op die spits gedryf word.

Autoren-Porträt von Pat Stamatélos
Pat Stamatélos is in Goodwood in die Kaap gebore. Sy matrikuleer aan dieHoërskool Hottentots-Holland. Haar debuutroman, die topverkoper Kroes,
is in 2005 gepubliseer. Sedertdien het Die val van die dice, Die portier, Vier
begrafnisse en 'n troue, Madeliefies van staal, Pastoor en My groot vet Griekse
egskeiding ook uit haar pen verskyn. Naas romans het sy verskeie kortverhale
en kinderboeke gepubliseer en is haar werk vir die Jan Rabie/Rapport-prys
en die atkv-prosaprys benoem en in Nederlands vertaal.
Bibliographische Angaben
- Autor: Pat Stamatélos
- 2018, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1415210225
- ISBN-13: 9781415210222
- Erscheinungsdatum: 01.09.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.58 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Aankoms en vertrek"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Aankoms en vertrek".
Kommentar verfassen