Aktiwiteitshandleiding vir leierskapsontwikkeling (Afr) (PDF)
sit jy met jou hande in jou hare as dit kom by die kweek van jong leiers in die klaskamer? vrees nie, die atkv se aktiwiteitshandleiding vir leierskapsontwikkeling is net vir jou. vind van ysbrekers tot aktiwiteite om leerders te help om beter te...
Leider schon ausverkauft
eBook
7.88 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Aktiwiteitshandleiding vir leierskapsontwikkeling (Afr) (PDF)“
sit jy met jou hande in jou hare as dit kom by die kweek van jong leiers in die klaskamer? vrees nie, die atkv se aktiwiteitshandleiding vir leierskapsontwikkeling is net vir jou. vind van ysbrekers tot aktiwiteite om leerders te help om beter te kommunikeer, beter te luister en nog vele meer in hierdie maklike gids. daar is speletjies te kies en te keur - of jy net 5 minute het of 'n halfuur om die jongklomp besig te hou. sommige van die speletjies kan jy sommer in jou klaskamer speel, terwyl ander op die rugbyveld gespeel word. 'n lys van rolprente met uitgewerkte vraelyste is ideaal vir begripsinoefening.die atkv besef dat onderwysers baie besig is en nie altyd die tyd het om speletjies uit te dink nie. met die atkv se aktiwiteitshandleiding vir leierskapsontwikkeling wil ons jou hande sterk maak en ook 'n verskil in jong mense se lewe maak
Bibliographische Angaben
- Autor: ATKV
- 2018, 24 Seiten
- ISBN-10: 079938951X
- ISBN-13: 9780799389517
- Erscheinungsdatum: 05.03.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Mit Kopierschutz
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Aktiwiteitshandleiding vir leierskapsontwikkeling (Afr)"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Aktiwiteitshandleiding vir leierskapsontwikkeling (Afr)".
Kommentar verfassen