Al die meisies hou van Divan Louw / LAPA Uitgewers (ePub)
(Sprache: Englisch)
Om Divan Louw aantreklik te noem, is soos om te sê Mount Everest is hoog of Antarktika is koud - dis wáár, maar dit vertel nie naastenby die hele storie nie. Dit sê byvoorbeeld niks van sy vierkantige ken wat hom soos 'n model in 'n parfuumadvertensie laat...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
9.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Al die meisies hou van Divan Louw / LAPA Uitgewers (ePub)“
Om Divan Louw aantreklik te noem, is soos om te sê Mount Everest is hoog of Antarktika is koud - dis wáár, maar dit vertel nie naastenby die hele storie nie. Dit sê byvoorbeeld niks van sy vierkantige ken wat hom soos 'n model in 'n parfuumadvertensie laat lyk nie. Dit sê ook niks oor die kleur van sy oë nie - geheimgroen, seepsteengroen, stoutgroen. En dit sê geheel en al niks van sy blonde hare wat parmantig orent staan en sy bruingebrande maagspiere nie ... Ek ken sy tipe: Sulke ouens dink gewoonlik hulle is die beste ding sedert die iPhone uitgevind is - en meeste van die tyd het hulle die IK en persoonlikheid van 'n brood. Beslis nie my koppie rooibos nie. Maar dalk kan ek hom gebruik om 'n paar probleme op te los ...
Autoren-Porträt von Tania Brink
Tania Brink is die dogter van twee baie normale ouers en die eienaar van 'n baie abnormale hond. Vandat sy vyf jaar oud is, is haar grootste droom om stories te skryf. Sy beskryf haar verhale as "stroperige liefdesverhale vir tieners wat siek en sat is vir stroperige liefdesverhale". Haar gunsteling-tydverdryf is om op maanligaande op die strand perd te ry. Ongelukkig bly sy deesdae baie ver van die see. Sy glo in die krag van die liefde, die wonder van sonroom, prinse op wit perde, en Sondagmiddagslapies. Sy het reeds vier ATKV-Kinderboektoekennings gewen.
Bibliographische Angaben
- Autor: Tania Brink
- 2012, 80 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799358215
- ISBN-13: 9780799358216
- Erscheinungsdatum: 18.06.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.71 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Al die meisies hou van Divan Louw / LAPA Uitgewers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Al die meisies hou van Divan Louw / LAPA Uitgewers".
Kommentar verfassen