Al wat oorbly (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
is dit moontlik om geluk te vind in 'n huwelik wat twee stiefkinders insluit? julia meiring het haar ma verloor toe sy ses jaar oud was. haar pa is dadelik weer getroud, en sy is deur 'n ongenaakbare stiefma grootgemaak wat byna die teenoorgestelde was van...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
11.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Al wat oorbly (ePub)“
is dit moontlik om geluk te vind in 'n huwelik wat twee stiefkinders insluit? julia meiring het haar ma verloor toe sy ses jaar oud was. haar pa is dadelik weer getroud, en sy is deur 'n ongenaakbare stiefma grootgemaak wat byna die teenoorgestelde was van haar liefdevolle ma wat feitlik al haar aandag aan haar laatlammetjie gewy het. julia vind die liefde van haar lewe in haar buurman, wynand du toit. hy is 'n geskeide man, en die pa van twee kinders maar julia laat haar deur die verhouding meesleur want wynand se kinders woon in die kaap by hul ma, en sy kan hulle heeltemal vermy.omstandighede dwing wynand se eks en haar gesin terug gauteng toe, en julia verbreek summier hulle verhouding. sy sien nie kans om A ma te wees nie, en nog minder A stiefma. haar drakoniese stiefma sterf, en julia besef weer eens hoe min sy van haar eie ma weet. sy probeer A beeld van haar ma saamflans uit die herinneringe wat haar veel ouer sibbe half onwillig met haar deel. stadig maar seker besef sy dat haar ma nie A engel was nie, dat haar stiefma nie inherent boos was nie, en dat die liefde tussen haar en wynand nie te ruste gele kan word nie.
Autoren-Porträt von Santie van der Merwe
Santie van der Merwe is 'n tuisteskepper wat meer hou van lees as van afstof, en meer van skryf as van stryk. As jong tuisblyma van twee kinders steek sy voelers uit en publiseer 'n paar tydskrifverhale. Toe haar jongste kind universiteit toe is, skryf sy in vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse wedstryd, en wen die tweede prys vir haar kortverhaal, 'n Dag in Junie. Dit was net genoeg motivering om haar hekelpen neer te sit en haar hand aan 'n liefdesroman te waag. Santie woon saam het haar man, seun, kat en hond in Centurion.
Bibliographische Angaben
- Autor: Santie van der Merwe
- 2018, 200 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 079939033X
- ISBN-13: 9780799390339
- Erscheinungsdatum: 25.08.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.18 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Al wat oorbly"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Al wat oorbly".
Kommentar verfassen