Anderkant die ondenkbare (eBook) (ePub)
’n Ware verhaal van hartseer en hoop
(Sprache: Afrikaans)
Op Sondagoggend 1 Mei 2011 verander Jeanette Morton se lewe onherroeplik: Sy kry die gevreesde oproep dat haar kind dood is. In hierdie hartroerende memoir kyk sy terug op die lewe van haar twintigjarige seun Henno se lewe en die swart nag toe hy in ’n...
Leider schon ausverkauft
eBook
9.99 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Anderkant die ondenkbare (eBook) (ePub)“
Op Sondagoggend 1 Mei 2011 verander Jeanette Morton se lewe onherroeplik: Sy kry die gevreesde oproep dat haar kind dood is. In hierdie hartroerende memoir kyk sy terug op die lewe van haar twintigjarige seun Henno se lewe en die swart nag toe hy in ’n motorongeluk gesterf het. Sy onthou verskeie uitstaan-oomblikke wat hul gesin gedefinieer het en deel van Henno se intiemste gedagtes. Sy wroeg ook oor wat sy anders moes gedoen het en of God dan nie haar gebede gehoor het om haar kind te bewaar nie. Uiteindelik vind sy haar weg op die pad na genesing.
Met kort, aangrypende hoofstukke en treffende foto’s en illustrasies is die boek ’n viering van ’n baie spesiale jong man se lewe. Dit hanteer die tipiese vrae wat ouers het, soos: Het my kind seergekry? en Is my kind in die hemel? Terselfdertyd sal dit enige persoon wat al ’n kind aan die dood moes afstaan, help om weer lig aan die einde van hul eie treurproses te sien.
Met kort, aangrypende hoofstukke en treffende foto’s en illustrasies is die boek ’n viering van ’n baie spesiale jong man se lewe. Dit hanteer die tipiese vrae wat ouers het, soos: Het my kind seergekry? en Is my kind in die hemel? Terselfdertyd sal dit enige persoon wat al ’n kind aan die dood moes afstaan, help om weer lig aan die einde van hul eie treurproses te sien.
Autoren-Porträt von Jeanette Morton
Jeanette Morton is ’n taalpraktisyn en die skrywer van twee jeugverhale, Marmerprinses en Die vlinder en die surfer. Sy en haar man het twee volwasse kinders, ’n seun en ’n dogter, en hulle woon in die Kaap.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jeanette Morton
- 2019, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1415341001
- ISBN-13: 9781415341001
- Erscheinungsdatum: 01.04.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub3.0
- Größe: 3.23 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Anderkant die ondenkbare (eBook)"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Anderkant die ondenkbare (eBook)".
Kommentar verfassen