Anna Atoom en die digitale draak (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Dis somervakansie en tyd vir Darius om op MonPetit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing vir die AardWag oor vulkaniese aktiwiteit. Maar iemand anders stel ook belang in die vulkane om die eiland, veral 'n spesifieke ondersese vulkaan bekend as die Duiwel se Skoorsteen. Dié vulkaanmonding vorm deel van van 'n fyn-uitgewerkte plan om die aarde van oorbevolking te bevry en so die natuurlike balans te herstel: Uranus Draak se finale aanslag. Wenner van die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur 2013. Hierdie reeks is 'n klomp dinge ineengerol: avontuur, wetenskapfiksie, natuurlewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en 'n sterk "groen" boodskap.
- Autor: Elizabeth Wasserman
- Altersempfehlung: 10 - 12 Jahre
- 2012, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624054918
- ISBN-13: 9780624054917
- Erscheinungsdatum: 20.07.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 3.05 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Anna Atoom en die digitale draak".
Kommentar verfassen