Anoniem (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
'n Versameling gedigte duer die anonieme digter genaamd Johann C Wolffertz, Digte oor donker aarde, afrika, gevoelens, die siel en alles tussen in.
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Anoniem (ePub)“
'n Versameling gedigte duer die anonieme digter genaamd Johann C Wolffertz, Digte oor donker aarde, afrika, gevoelens, die siel en alles tussen in.
Autoren-Porträt von Johann C Wolffertz
Johan C Wolffertz was gebore in Johannesburg in die laat tagtigs, en het aan die Wes-Rand groot geword, waar hy in Roodepoort en Krugersdorp skool gegaan het. Duer sy lewe het hy gereeld kort stories en gidegte geskryf waarvaan baie verlore gegaan het. In die Laaste 10 jaar het hy weer baie gedigte geskryf, en is tans besig om duer alles te werk en hulle te publiseer.
Baie van die gedigte is geskryf terwyl hy in sy donkerste tyd met depressie baklei het. Maar duer dit hey hy nuwe denke en met ander oe na dinge begin kyk, baie wat nie duer die konserwatiwe afrikaner sal goed gekuer word nie.
Johann leef tans in 'n kothuis, in die noorde van Johannesburg en soos baie gaan hy elke dag soos 'n skaap na sy 9 tot 5 werk.
Bibliographische Angaben
- Autor: Johann C Wolffertz
- 2024, Afrikaans
- Verlag: Johann C Wolffertz
- ISBN-10: 8224140407
- ISBN-13: 9798224140404
- Erscheinungsdatum: 01.06.2024
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.14 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Anoniem"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Anoniem".
Kommentar verfassen