As die eland struikel (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Paula Krige word na Lesotho se berge gelok om die tergende raaisel van haar man se gifpylmoord en die moord op haar dogtertjie te ontrafel. Haar seuntjie het ook weggeraak. Sy kom af op inligting wat haar laat besef dat sy haar man glad nie geken het nie....
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
13.40 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „As die eland struikel (ePub)“
Paula Krige word na Lesotho se berge gelok om die tergende raaisel van haar man se gifpylmoord en die moord op haar dogtertjie te ontrafel. Haar seuntjie het ook weggeraak. Sy kom af op inligting wat haar laat besef dat sy haar man glad nie geken het nie. Die soektog na haar kind word ook 'n soektog na haar man se ware aard.
Autoren-Porträt von Martie Muller
Martie Muller se lewe het altyd tussen haar liefde vir musiek en die letterkunde gewissel. Sy het verskeie grade behaal: BA Mus en uiteindelik haar D.Phil. in Literatuurwetenskap. Sy het gedigte in Tydskrif vir Letterkunde, Literator en rooi rose gepubliseer. Sy doen ook boekbesprekings van voorgeskrewe werke in Tydskrif vir Letterkunde en Klasgids. Terwyl sy en haar man op Cradock gewoon het, het sy twee maal per jaar saam met die Cradock Musica Ensemble kamermusiek-aande aangebied. Sy met haar klarinet saam met 'n dwarsfluit, balalaika en klavier. Tussendeur het sy referate gelewer, artikels in letterkunde-, literatuurwetenskap- en wysbegeertetydskrifte gepubliseer en gedigte getoonset. Terug in Pretoria het Martie by die Filharmoniese Orkes aangesluit tot sy begin doof word het. Sy het toe met aandele begin spekuleer, 'n prys losgeslaan in 'n fiktiewe beleggingskompetisie en was naaswenner in Rapport se aandeelkompetisie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Martie Muller
- 2013, 416 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799353264
- ISBN-13: 9780799353266
- Erscheinungsdatum: 01.05.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.55 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "As die eland struikel"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "As die eland struikel".
Kommentar verfassen