As die liefde kom (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Mianke Grové, is 'n romanskrywer, maar glo nie aan die liefde nie. Vir haar is liefde bloot 'n mite, nes feëverhale. Haar aanstaande swaer vra haar om te gaan uithelp op sy vriend se wildreservaat waar sy die aantreklike natuurgids, Wian Engelbrecht...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „As die liefde kom (ePub)“
Mianke Grové, is 'n romanskrywer, maar glo nie aan die liefde nie. Vir haar is liefde bloot 'n mite, nes feëverhale. Haar aanstaande swaer vra haar om te gaan uithelp op sy vriend se wildreservaat waar sy die aantreklike natuurgids, Wian Engelbrecht ontmoet. Lank, met donker hare en breë skouers is hy die toonbeeld van die karakters waaroor sy altyd skryf.
Vanaf die intrapslag laat hy haar hart vinniger klop en stuur haar bloeddruk deur die dak. Sy maak haarself wys dis net fisieke aangetrokkenheid, nie verliefdheid nie. Hoe meer tyd sy egter saam met hom spandeer, hoe moeiliker word dit vir haar om te stry teen die gevoelens wat hy in haar wakker maak, veral na hul eerste aardskuddende soen.
Haar hart druk haar in een rigting terwyl haar kop haar op 'n ander paadjie wil lei. Sy is vasgevang tussen passievolle soene, hartkloppings en haar mite oor die liefde. Die vraag is: Gaan sy ingee tot opregte liefde of gaan sy vir Wian deur haar vingers laat glip?

Autoren-Porträt von Corné van Rooyen
Corné van Rooyen is in Pretoria gebore en het later grootgeword in Paulpietersburg waar sy ook in die omgewing skoolgegaan het. Ná skool het sy deeltyds gewerk, terwyl sy deur Unisa studeer het. Sy was nog altyd baie lief vir lees en het van jongs af stories geskryf wat sy haar susters máák lees het. Corné wou nog altyd graag 'n skrywer gewees het en het gedroom oor die dag wanneer sy haar naam op boeke in boekwinkels sou sien.
Bibliographische Angaben
- Autor: Corné van Rooyen
- 2023, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776359291
- ISBN-13: 9781776359295
- Erscheinungsdatum: 01.09.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.57 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "As die liefde kom"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "As die liefde kom".
Kommentar verfassen