As jy naby is (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Ná Elmien haar verlowing verbreek, stuur haar pa haar vir 'n wegbreek na 'n geheimsinnige bestemming om die hartseer van die mislukte verhouding te verwerk. Vanaf die eerste oomblik word sy betower deur die Wildekus en Sewes Streicher, 'n man met blou oë en...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „As jy naby is (ePub)“
Ná Elmien haar verlowing verbreek, stuur haar pa haar vir 'n wegbreek na 'n geheimsinnige bestemming om die hartseer van die mislukte verhouding te verwerk. Vanaf die eerste oomblik word sy betower deur die Wildekus en Sewes Streicher, 'n man met blou oë en krullerige bruin hare wat sy onweerstaanbaar vind. Daar is 'n sterk aantrekkingskrag tussen hulle, maar daar is iets waarop sy nie haar vinger kan lê nie. Hoekom kry sy die gevoel dat sy al voorheen hier was? Hoekom voel Sewes en sy ma vir haar so bekend? En hoe pas haar pa by alles in?
Autoren-Porträt von Salomé Schutte
SKRYWERSalomé Schutte het haar loopbaan as joernalis by 'n dagblad begin, waarna sy in die korporatiewe bedryf gewerk het. Sedert die ge-boorte van haar twee dogters, Somien en Klarine, werk sy deeltyds aan publikasies vir die landboubedryf. Sy en haar man, Gerhard, woon in die rustige Moot-omgewing in Pretoria. Hulle hou graag vakansie aan die Wildekus.
Bibliographische Angaben
- Autor: Salomé Schutte
- 2024, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1779875010
- ISBN-13: 9781779875013
- Erscheinungsdatum: 01.01.2024
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.87 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "As jy naby is"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "As jy naby is".
Kommentar verfassen