As liefde ontwaak (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Danielle Krause wil tyd maak om 'n speurverhaal te skryf, maar haar suster, Magdeleen, en dié se nuwe man span haar voortdurend in as gratis kinderoppasser. Dit help ook nie dat hulle 'n huis deel nie. Dani het genoeg gehad en adverteer haar dienste as...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „As liefde ontwaak (ePub)“
Danielle Krause wil tyd maak om 'n speurverhaal te skryf, maar haar suster, Magdeleen, en dié se nuwe man span haar voortdurend in as gratis kinderoppasser. Dit help ook nie dat hulle 'n huis deel nie. Dani het genoeg gehad en adverteer haar dienste as "instaanmammie" in 'n buurt waar sy graag sal wil woon, met die voorwaarde dat sy nie in die oggende aan diens moet wees nie. Nooit het sy kon dink dat die ryk en aantreklike wewenaar Meyer Senekal haar sou aanstel om met sy dogtertjie, Nina, te help nie . . . Maar sal Meyer ooit die tragiese dood van sy vrou kan verwerk en is daar plek in sy hart vir 'n nuwe liefde?
Autoren-Porträt von Elsa Hamersma
Elsa Hamersma het grootgeword in Pretoria, waar sy ook studeer het. Ná haar huwelik met André leef hulle in Johannesburg. Ná aftrede trek hulle Stellenbosch toe en bou 'n vakansiehuis op Jakkalsfontein aan die Weskus, waar hulle tans voltyds woon. Elsa het al verskeie tydskrifverhale, romanses en 'n bekroonde jeugverhaal die lig laat sien.
Bibliographische Angaben
- Autor: Elsa Hamersma
- 2015, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624072924
- ISBN-13: 9780624072928
- Erscheinungsdatum: 20.06.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.34 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "As liefde ontwaak"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "As liefde ontwaak".
Kommentar verfassen