Bagasie van die hart (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Toe Teda die aantreklike Engelsman Will Thaning met sy sexy aksent ontmoet, laat hy haar hart dadelik vinniger klop. Ongelukkig is dinge heelwat meer gekompliseerd as wat dit lyk en kom albei van hulle met bagasie. Net soos Teda, het Will 'n hartseer...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
4.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Bagasie van die hart (ePub)“
Toe Teda die aantreklike Engelsman Will Thaning met sy sexy aksent ontmoet, laat hy haar hart dadelik vinniger klop. Ongelukkig is dinge heelwat meer gekompliseerd as wat dit lyk en kom albei van hulle met bagasie. Net soos Teda, het Will 'n hartseer verlede wat altyd onlosmaaklik deel van hulle gaan wees. Daar is ook 'n tienerseun wie se gevoelens en leefwêreld hulle in ag moet neem. Saam met Will ontdek Teda nuwe plekke en droom sy oor nuwe moontlikhede. Maar het Will ná al hierdie jare enigsins 'n vrou in sy lewe nodig? Is hulle dalk op twee heeltemal verskillende plekke in hulle lewens met
doelwitte wat nié versoenbaar is nie?
doelwitte wat nié versoenbaar is nie?
Autoren-Porträt von Ernalize du Toit
Ernalize du Toit het in Carnarvon in die Noord-Kaap grootgeword engematrikuleer. Sy het 'n honneursgraad in joernalistiek, sowel as 'n honneursgraad
in Afrikaans en Nederlands. Sy het vir drie jaar by 'n uitgewer gewerk as
teksredakteur en bemarkingsredakteur. Ernalize is getroud met Chris en bly tans
in Kathu waar sy kommunikasiebeampte, vryskutjoernalis en -teksversorger is. Sy
lees graag vir werk én ontspanning en het grootgeword in 'n huis waar almal lief is
vir boeke, woorde en Afrikaans. In haar vrye tyd is sy aan die stuur van 'n
amateurtoneelgroep.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ernalize du Toit
- 2022, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 177635222X
- ISBN-13: 9781776352227
- Erscheinungsdatum: 01.06.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.16 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Bagasie van die hart"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Bagasie van die hart".
Kommentar verfassen