Bakens van geloof (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Bakens van geloof is 'n kragtige getuienis en praktiese voorbeeld van 'n daaglikse bonatuurlike wandel met God. Hierdie boek sal jou 'n voorskou gee van hoe groot en hoe werklik God se goedheid is teenoor sy kinders. Ilse Roux deel haar passie vir die Woord...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
9.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Bakens van geloof (ePub)“
Bakens van geloof is 'n kragtige getuienis en praktiese voorbeeld van 'n daaglikse bonatuurlike wandel met God. Hierdie boek sal jou 'n voorskou gee van hoe groot en hoe werklik God se goedheid is teenoor sy kinders. Ilse Roux deel haar passie vir die Woord en haar praktiese geloofspad met God op so 'n manier dat mens net weer oorweldig word met wie hierdie liefdevolle God werklik is. Sy het die waarde daarvan ontdek om in kinderlike geloof op God se Woord te vertrou en sien die vrug daarvan in haar en haar gesin se lewens. Die deurlopende draad van gehoorsaamheid aan God se beginsels en sy stem, sal jou inspireer om ook jou verhouding met Hom te verdiep en sal jou leer dat jy Hom ten alle tye kan vertrou. Kort voor lank sal jy jou eie bakens van geloof hê wat spruit uit jou persoonlike geloofspad met Hom.
Autoren-Porträt von Ilse Roux
Ilse Roux is die stigter en hoofontwerper by Ilse Roux Bridal Wear en is al 16 jaar in die trou- en ontwerpersbedryf. Sy is aangewys as die Beste Trourok Ontwerper van die Jaar in 2017, ABIA Goud wenner in 2012 en 2013 (Couture Ontwerpe) en ABIA Silwer wenner 2012 (Bruidswinkel). Ilse is gebore en getoë in Malmesbury en het al van kindsbeen af 'n passie vir materiaal en ontwerp. Ná skool het sy verder studeer aan die Universiteit Stellenbosch. Ilse is getroud en woon met haar man en kinders in Bellville waar haar modewinkel ook is.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ilse Roux
- 2023, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 177635673X
- ISBN-13: 9781776356737
- Erscheinungsdatum: 02.08.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.83 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Bakens van geloof"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Bakens van geloof".
Kommentar verfassen