Batseba - onwillige skoonheid (eBoek) (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Nadat hy sy weermag gestuur het om ’n ander koning se hoofstad te gaan inneem, misbruik Dawid sy mag as koning om die vrou te kry wat sy oog gevang het – Batseba, die vrou van ’n lojale soldaat. Haar gevolglike swangerskap laat die koning haar man vermoor...
Leider schon ausverkauft
eBook
10.99 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Batseba - onwillige skoonheid (eBoek) (ePub)“
Nadat hy sy weermag gestuur het om ’n ander koning se hoofstad te gaan inneem, misbruik Dawid sy mag as koning om die vrou te kry wat sy oog gevang het – Batseba, die vrou van ’n lojale soldaat. Haar gevolglike swangerskap laat die koning haar man vermoor waarna hy haar deel maak van sy harem.
In BATSEBA – ONWILLIGE SKOONHEID moet Batseba die dood van haar kind verwerk en later haar seun beskerm terwyl sy die effek van ’n donker profesie en dodelike vloek op die koning se huishouding moet hanteer.
Deur die kombinasie van historiese feite en gedetailleerde fiksie skets Angela Hunt in BATSEBA – ONWILLIGE SKOONHEID ’n realistiese portret van ’n vrou wat moet veg om die resultate van ’n goddelike oordeel oor ’n koning met ’n verdeelde hart te oorleef.
BATSEBA – ONWILLIGE SKOONHEID is ’n dramatiese beskrywing van ’n onwillige koningin. Lesers sal ook besprekingsvrae aan die einde van die boek vind.

Bibliographische Angaben
- Autor: Angela Hunt
- 2016, 392 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1431616524
- ISBN-13: 9781431616527
- Erscheinungsdatum: 08.06.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.67 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Batseba - onwillige skoonheid (eBoek)"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Batseba - onwillige skoonheid (eBoek)".
Kommentar verfassen