Binnekring van Spookasems (ePub)
Stories oor die lewe
(Sprache: Afrikaans)
Herman Lategan is - flaneur van Seepunt. Wanneer hy voetslaan in die strate is hy - toeris in die demi-mond - landskap van vlees en bloed. Hy swerf tussen bergies, dwergies, fopdossers, kerkmuise, nagblomme, laventelhane en ontheemdes. Hy lê die mens en...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
8.99 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Binnekring van Spookasems (ePub)“
Herman Lategan is - flaneur van Seepunt. Wanneer hy voetslaan in die strate is hy - toeris in die demi-mond - landskap van vlees en bloed. Hy swerf tussen bergies, dwergies, fopdossers, kerkmuise, nagblomme, laventelhane en ontheemdes. Hy lê die mens en homself tot op die been bloot. Die karakters in sy stories, almal ongelooflik en eg, is almal van ons. Vroue wat swaar dra aan die verlies van blink verledes. Jong mans wat kaalbolyf dagga rook in Houtbaai, waar die "skyn van voorstedelike rustigheid"die res van ons flous, maar nie vir Herman nie, want hy sien onder die oppervlak "gluip iets wilds, soms sinister, maar ook opwindend."Hy het 'n oog vir wat fout en uit plek en koddig en belaglik en mooi is, en vir wat snaaks en bisar is.Lesers van Rapport het lank gevra vir 'n versameling van die beste rubrieke uit Herman se weeklikse Woorde wat wip. Hier ís hulle nou, oordeelkundig gekeur deur Amanda Botha. As pasella is daar 'n tweede afdeling: poespas van sy sielvolle, melancholiese stories. Danksy sy eiesoortige taalgevoel, verontrustende derde oog, aweregse blik op randeiers, en fyn humoristiese vergrootlas op die lewe, is elke vinjet 'n chiaroscuro van sonlig en donkermaan. Hierdie tydlose bundel kan jy stadig en sorgsaam soos 'n literêre smulpaap verorber. Lanklaas was daar sulke eensame beskrywings van die mens se oerverlange.
Bibliographische Angaben
- Autor: Herman Lategan
- 2014, 300 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Jonathan Ball
- ISBN-10: 1868426270
- ISBN-13: 9781868426270
- Erscheinungsdatum: 01.10.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.67 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Binnekring van Spookasems"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Binnekring van Spookasems".
Kommentar verfassen