Bord (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die resepte in dié boek kan elke dag van die week gebruik word vir daardie een hoofmaaltyd wat ons elke dag voorberei, hetsy ons vir die gesin kook of vriende vermaak. Bord is in slegs drie hoofstukke ingedeel - Vleis, Pluimvee en Seekos - en die resepte...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
16.00 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Bord (ePub)“
Die resepte in dié boek kan elke dag van die week gebruik word vir daardie een hoofmaaltyd wat ons elke dag voorberei, hetsy ons vir die gesin kook of vriende vermaak. Bord is in slegs drie hoofstukke ingedeel - Vleis, Pluimvee en Seekos - en die resepte wissel van bekende klassieke tot moderne geregte, meestal met 'n kontinentale invloed. Alles word voorberei met die skrywer se flair vir tuisgemaakte, hartlike en lekker etes. Bord is die perfekte geskenk vir diegene wat huis opsit en relatief onervare in die kombuis is, maar selfs gesoute kokke sal inspirasie in dié boek vind.
Autoren-Porträt von Marlene van der Westhuizen
Marlene van der Westhuizen is 'n opgeleide sjef en die outeur van sewe kookboeke, uitgegee deur Bookstorm (die jongste vier kookboeke is ook in Afrikaans beskikbaar). Haar eerste boek Delectable is in 2006 uitgegee. Marlene is in Seepunt en Frankryk gevestig en is bekend vir haar kookklasse en -toere na Frankryk.
Bibliographische Angaben
- Autor: Marlene van der Westhuizen
- 2019, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1432309978
- ISBN-13: 9781432309978
- Erscheinungsdatum: 01.06.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 73 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Bord"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Bord".
Kommentar verfassen