By die brandende berg / Penguin Books (South Africa) (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
JJ van Solms, so hardegat soos wat hy hardwerkend is, se rykdom lê in Afrika se kobaltriwwe. In die Kongo vestig hy 'n myn saam met twee vennote, maar toe die geld begin inrol, raak hy vir hulle oorbodig. Ná 'n aanslag op sy lewe moet hy vlug.
Dit is naby...
Dit is naby...
Leider schon ausverkauft
eBook
10.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „By die brandende berg / Penguin Books (South Africa) (ePub)“
JJ van Solms, so hardegat soos wat hy hardwerkend is, se rykdom lê in Afrika se kobaltriwwe. In die Kongo vestig hy 'n myn saam met twee vennote, maar toe die geld begin inrol, raak hy vir hulle oorbodig. Ná 'n aanslag op sy lewe moet hy vlug.
Dit is naby die Brandberg in Namibië waar JJ saam met sy gesin skuiling soek. Hier probeer hy 'n sukkelende tantalietmyn en sy mislukte huwelik red.
In die skaduwee van die alomteenwoordige Brandberg wat oor die landskap waak, wonder hy wat sy lot sal bepaal: diegene op sy spoor, of die vrees en paranoia wat aan sy gemoed vreet.

Autoren-Porträt von Piet van Rooyen
Piet van Rooyen is die skrywer van nege romans en vier poësiebundels. Sy eerste roman, Die spoorsnyer, wen die Tafelberg/Sanlam/De Kat-romankompetisie. Hy ontvang hiervoor ook die cna-prys vir 'n debuutroman, en in 1998 word sy boek Die olifantjagters met die M-Net-prys bekroon. Ander romans sluit in Gif (2001), Die brandende man (2002), Akwarius (2005), Etosha (2010), Rodriguez (2012), Voëlvry (2015) en Amatola (2016). Hy is tans verbonde aan die Militêre Skool van die Universiteit van Namibië.
Bibliographische Angaben
- Autor: Piet van Rooyen
- 2019, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1485904226
- ISBN-13: 9781485904229
- Erscheinungsdatum: 01.09.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.15 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "By die brandende berg / Penguin Books (South Africa)"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "By die brandende berg / Penguin Books (South Africa)".
Kommentar verfassen