Bybelstories vir Kinders / Struik Kinders (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Bybelstories vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op 'n eenvoudige en vars manier geskryf. Die stories is geskik vir selflees of voorlees deur 'n ouer persoon. Bybelstories vir Kinders is 'n plaaslike skepping deur die skrywer...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
5.20 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Bybelstories vir Kinders / Struik Kinders (PDF)“
Bybelstories vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op 'n eenvoudige en vars manier geskryf. Die stories is geskik vir selflees of voorlees deur 'n ouer persoon. Bybelstories vir Kinders is 'n plaaslike skepping deur die skrywer en illustreerder waarmee Suid-Afrikaanse kinders dus maklik kan identifiseer. Die Bybelfeite is steeds korrek maar die outeur se moderne aanslag is heelwat anders as die stereotipiese Bybelstorietaal wat dikwels gebruik word. Die stories is ontwerp om God as vaderfiguur te voor te stel, kinders toe te rus om goed aan ander te doen en om hulle aan te moedig om naasteliefde en deernis te betoon. Dit spreek ook alledaagse probleme aan wat kinders bekommerd en bang maak. Elke storie sluit af met 'n eenvoudige gebed wat betrekking het op die les wat uit die storie voortspruit.
Autoren-Porträt von Wendy Maartens
Wendy Maartens woon in Table View - naby die Weskus en die Rietvlei-strandmeer. Sy is 'n welbekende kinderboekskrywer, joernalis, vertaler en dromer, en was voorheen 'n grondslagfase-onderwyseres. Sy skilder graag, maak tuin en toets haar stories op haar Egiptiese ganskinders, Petunia en Lelieblom. Haar passie is om met 'woorde te skilder'.
Bibliographische Angaben
- Autor: Wendy Maartens
- 2015, 1. Auflage, 112 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432306944
- ISBN-13: 9781432306946
- Erscheinungsdatum: 01.10.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 35 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Bybelstories vir Kinders / Struik Kinders"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Bybelstories vir Kinders / Struik Kinders".
Kommentar verfassen