Chokers en survivors (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
'n Oorrompelende debuutbundel wat stem gee aan die lewe in en om die Kaapse vlakte. Geskryf in die taal eie aan die gebied, hanteer die skrywer die alledaagse lewe op die Kaapse vlakte met kragtige verse wat die leser laat huiwer tussen lag en huil.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
13.40 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Chokers en survivors (ePub)“
'n Oorrompelende debuutbundel wat stem gee aan die lewe in en om die Kaapse vlakte. Geskryf in die taal eie aan die gebied, hanteer die skrywer die alledaagse lewe op die Kaapse vlakte met kragtige verse wat die leser laat huiwer tussen lag en huil.
Autoren-Porträt von Nathan Trantraal
Nathan Trantraal is in 1983 in Kaapstad gebore. In 2003 debuteer hy en sy broer Andre hul eerste strip Urban Tribe vir die Cape Argus. In 2008 publiseer Tafelberg Stormkaap:Drome kom altyd andersom uit, 'n grafiese roman. Daarop volg Coloureds (Jincom Uitgewers). Tans teken hy die weeklikse strip, The Richenbaums vir die Cape Times. Hy is getroud met Ronelda S Kamfer en pa van 'n dogtertjie, Seymour. Chokers en survivors is sy debuutdigbundel.
Bibliographische Angaben
- Autor: Nathan Trantraal
- 2013, 1. Auflage, 80 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Kwela
- ISBN-10: 0795704895
- ISBN-13: 9780795704895
- Erscheinungsdatum: 15.06.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.60 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Chokers en survivors"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Chokers en survivors".
Kommentar verfassen