Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
In die middel van die Moordenaarskaroo lê daar 'n geheim so groot soos Google Earth. En ten minste vier keer so gevaarlik. Vir Clint Eastwood van Wyk en sy nefie Budde beteken dit 'n vakansie propvol avontuur en onmoontlikhede. Soos byvoorbeeld meerminne en...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
8.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok (ePub)“
In die middel van die Moordenaarskaroo lê daar 'n geheim so groot soos Google Earth. En ten minste vier keer so gevaarlik. Vir Clint Eastwood van Wyk en sy nefie Budde beteken dit 'n vakansie propvol avontuur en onmoontlikhede. Soos byvoorbeeld meerminne en oerskerpioene wat jou maklik opkots as jy nie oppas nie. Dis nou die skerpioene, nie die meerminne nie. En dan praat ons nie van al die spoke, gangsta-rappers, legendes, gefossileerde gediertes, die mal Engelse lord en maller Victoriaanse robot wat ewe skielik hulle opwagting maak nie. M-punt-a-punt-w-punt - Clint Eastwood se perfekte vakansie. Dis nou as hy dit gaan oorleef . . .
Autoren-Porträt von Pieter Verwey
Pieter Verwey is 'n lektor in Kopieskryf en Kreatiewe Denke by Vega School of Brand Leadership in Johannesburg. As kopieskrywer in Kaapstad het hy ongeveer 50 internasionale advertensietoekennings gewen. Hy werk tans aan 'n Meestersgraad in Steampunk, vandaar die robot en lugskepe in hierdie boek. Hy wou 'n boek skryf om twee redes: Om te sien of hy kan skryf en wat die proses is, en omdat hy iets wou skryf in Afrikaans wat kan kompeteer met die wonderlike Engelse fantasie en wetenskapsfiksie wat hy al gelees het. "Ek hoop mense geniet my boek. Ek hoop hulle lees dit, want dis nie hoë literatuur nie. Dis Candy Crush. Dis Angry Birds. Vir wanneer jy nodig het om te ontspan, en dan, as jy klaar is, om daarvan te vergeet en aan te gaan met jou lewe."
Bibliographische Angaben
- Autor: Pieter Verwey
- Altersempfehlung: 12 - 18 Jahre
- 2015, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 062407319X
- ISBN-13: 9780624073192
- Erscheinungsdatum: 10.07.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.60 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok".
Kommentar verfassen