Dagboek van 'n Wimpy Kid: Die Nare Waarheid / Dagboek van 'n Wimpy Kid Bd.5 (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer. Daar is 'n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie - veral omdat dit met...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
6.20 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Dagboek van 'n Wimpy Kid: Die Nare Waarheid / Dagboek van 'n Wimpy Kid Bd.5 (PDF)“
n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer. Daar is 'n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie - veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots. Maar die dinge wat NIE verander het nie, is dalk erger: Daar is nog steeds nie sprake van 'n meisie in sy lewe nie. Daar is ook nie sprake van 'n puisie nie, en dit beteken dalk hy gaan nooit grootword nie!
Autoren-Porträt von Jeff Kinney
Jeff Kinney is 'n aanlyn-speletjiesontwikkelaar en -ontwerper, en 'n #1 New York Times-topverkopskrywer. Hy is tans voltyds die ontwerpdirekteur van 'n Boston-gebaseerde internet-uitgewery. Hy woon saam met sy vrou en twee seuns in Massachusetts.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jeff Kinney
- Altersempfehlung: 8 - 12 Jahre
- 2016, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1485900220
- ISBN-13: 9781485900221
- Erscheinungsdatum: 21.06.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 31 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Dagboek van 'n Wimpy Kid: Die Nare Waarheid / Dagboek van 'n Wimpy Kid Bd.5"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Dagboek van 'n Wimpy Kid: Die Nare Waarheid / Dagboek van 'n Wimpy Kid Bd.5".
Kommentar verfassen