Die 3 Van Ons / Pan Macmillan South Africa Children's Books (ePub)
(Sprache: Englisch)
Ek en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar's 'n nuwe meisie in die buurt, sy's so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oë vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
6.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die 3 Van Ons / Pan Macmillan South Africa Children's Books (ePub)“
Ek en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar's 'n nuwe meisie in die buurt, sy's so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oë vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit 'n simpel meisie is? Of nog erger, wat as dit 'n wonderlike, superslim, vriendelike meisie is wat dadelik Azlynn se beste vriendin word? Wat as ek my graadsewejaar stoksielalleen moet deurgaan? My maag voel skielik hol...
Autoren-Porträt von Zelda Bezuidenhout
Zelda is in Zambië gebore en het op Henneman in die Vrystaat grootgeword. Sy het niks van skool gehou nie en het baie gesukkel met wiskunde en wetenskap. Sy kry nou nog gereeld wiskunde-nagmerries. Zelda studeer kommunikasiekunde aan die Noordwes-Universiteit en werk vir etlike jare as 'n kopieskrywer wat oor alles van petrol tot parfuum moet skryf. Op 56-jarige ouderdom volg sy uiteindelik haar skryfdrome en debuteer met 'n roman vir volwassenes. Twee tienerboeke volg kort daarna en in 2019 is sy ook naaswenner in RSG se radiodramakompetisie. Zelda woon op Parys in die Vrystaat saam met haar man, Izak, haar 19-jarige dogter, Mia en twee honde. Wanneer sy nie skryf of lees nie, stap sy graag of beplan vakansie waarvoor sy nie geld het nie en wat selde realiseer.
Bibliographische Angaben
- Autor: Zelda Bezuidenhout
- Altersempfehlung: 9 - 12 Jahre
- 2021, Englisch
- Verlag: Pan Macmillan South Africa
- ISBN-10: 1776250338
- ISBN-13: 9781776250332
- Erscheinungsdatum: 15.02.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.86 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die 3 Van Ons / Pan Macmillan South Africa Children's Books"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die 3 Van Ons / Pan Macmillan South Africa Children's Books".
Kommentar verfassen