Die ABC van gedigte (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om 'n gedig te analiseer, hoe om tematies met gedigte te werk, hoe om gedigte met ander...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.20 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die ABC van gedigte (ePub)“
Hierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om 'n gedig te analiseer, hoe om tematies met gedigte te werk, hoe om gedigte met ander vakke te inkorporeer, hoe verskillende digvorme lyk en die belangrikste - hoe om dit alles speel-speel te doen, want gedigte is pret! Daar is selfs 'n paar gedigte wat vir kore getoonset is.
Autoren-Porträt von Liezl Nel, Rolien Viljoen
Liezl Nel hou vir die afgelope 23 jaar tussen die Kaap en Taiwan skool. Met haar ervaring in Taiwan het sy besef dat leerders baie makliker leer wanneer iets in rymvorm is, en dit is waar haar groot liefde vir gedigte begin het. Die jaarlikse aanvraag na nuwe en vars gedigte vir Eisteddfods in Suid-Afrika het gemaak dat sy al meer gedigte (in Afrikaans en Engels) begin skryf het, wat haar vandag 'n bekende naam (en afrigter) in die Eisteddfodkringe maak. Dit is vir haar belangrik dat gedigte pret moet wees, en as jy haar baie, baie gedigte lees, sal jy saamstem dat dit is!
Bibliographische Angaben
- Autoren: Liezl Nel , Rolien Viljoen
- Altersempfehlung: 9 - 11 Jahre
- 2024, 1. Auflage, 80 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637005716
- ISBN-13: 9780637005715
- Erscheinungsdatum: 01.04.2024
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 63 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die ABC van gedigte"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die ABC van gedigte".
Kommentar verfassen