Die afreis van Abel Lotz / 20 Keywords (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniël se gewilde rubriek in SARIE - na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in 'n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!) In hierdie rubrieke deel Nataniël sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en 'n aangrypende waardering vir die eenvoudige dinge wat ons lewens verryk en verruim. 'n Ikon wie se Kaalkop-wysheid en pittige sosiale kommentaar daagliks inspirasie en plesier kan bied.
Kaalkop 3 sluit in:
54 Kaalkop-rubrieke
19 rubrieke uit SARIE KOS
5 voorheen ongepubliseerde verhoogstories
Swanemeer: die ware verhaal
Voorwaar 'n elegante boek propvol skatte: die ideale Kersgeskenk!
- Autor: Chris Karsten
- 2012, 1. Auflage, 416 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Random House UK Ltd
- ISBN-10: 0798156414
- ISBN-13: 9780798156417
- Erscheinungsdatum: 10.08.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die afreis van Abel Lotz / 20 Keywords".
Kommentar verfassen