Die Banting-sakgids (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
DIE TOPVERKOPER DIE BANTING-SAKGIDS, IN VENNOOTSKAP MET DIE NOAKES-STIGTING EN DIE EET BETER, SUID-AFRIKA!-INISIATIEF, IS NOU BESKIKBAAR IN 'N GEBRUIKERSVRIENDELIKE SAKPAS-FORMAAT!
Danksy julle versoeke vir méér basiese resepte en 'n maklik hanteerbare...
Danksy julle versoeke vir méér basiese resepte en 'n maklik hanteerbare...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
6.20 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Banting-sakgids (ePub)“
DIE TOPVERKOPER DIE BANTING-SAKGIDS, IN VENNOOTSKAP MET DIE NOAKES-STIGTING EN DIE EET BETER, SUID-AFRIKA!-INISIATIEF, IS NOU BESKIKBAAR IN 'N GEBRUIKERSVRIENDELIKE SAKPAS-FORMAAT!
Danksy julle versoeke vir méér basiese resepte en 'n maklik hanteerbare formaat, is Die Banting-oplossing nou beskikbaar in 'n grootte wat elke sak sal pas. Hierdie boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-dieet suksesvol te implementeer en om daarmee vol te hou. Die Banting-sakgids bevat 'n hoofstuk deur die passievolste en mees gerespekteerde Banting-ondersteuner, prof. Tim Noakes; dit verskaf antwoorde op jou grootste kwelvrae; slaan mites wat oor Banting kop uitgesteek het die nek in; voorsien handige maaltydplanne, Banting-vriendelike voedsellysies en resepte; leer jou hoe om te begroot sodat almal 'n Banting-leefstyl kan handhaaf; en nog baie, baie meer. Maar nog belangriker: dit leer jou hoe om van daardie ekstra ponde ontslae te raak en hulle vir altyd weg te hou! Die Banting-sakgids, wat maklik in jou handsak of hempsak inglip, is net wat jy nodig het om jou Banting-leefstyl aan die gang te kry!

Autoren-Porträt von Tim Noakes
Prof. Tim Noakes het meer as 750 wetenskaplike publikasies en artikels op sy kerfstok. Hy is al meer as 16 000 keer in wetenskaplike literatuur gesiteer, het 'n H-index van 71 en is deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Navorsingstigting as A1-wetenskaplike gegradeer. Nadat hy op navorsing afgekom het wat huidige internasionale dieetriglyne as 'n dwaling aan die kaak stel, en hy gefrustreerd geraak het nadat sy eie gesondheid agteruitgegaan het, het prof. Noakes navorsing oor die effek van koolhidrate, proteïne en vette op die mensdom begin doen. Sy navorsing het hom oortuig dat 'n laekoolhidraat-, hoëvet-dieet die gesondste alternatief vir baie mense is.
Bibliographische Angaben
- Autor: Tim Noakes
- 2017, 1. Auflage, 186 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1776091663
- ISBN-13: 9781776091669
- Erscheinungsdatum: 01.02.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.50 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die Banting-sakgids"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Banting-sakgids".
Kommentar verfassen