Die Beste verhale van Eugène N. Marais (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Die enigmatiese digter, verteller en wetenskaplike Eugène N. Marais bly een van die boeiendste en raaiselagtige figure in die Afrikaanse letterkunde. Vir elke leser wat sy pragtige gedig "Winternag" of die weergalose Dwaalstories ken, is hy die skrywer van werke wat jou lank bybly. In hierdie bundel verskyn die skrywer se beste en mees onderhoudende kortverhale, soos uitgesoek deur Merwe Scholtz. Soos Marais se lewe self, wentel die meeste van hierdie verhale om raaisels. Baie van hulle is trouens speurverhale. Hierdie boek is die perfekte geskenk vir lesers van alle ouderdomme.
- Autor: Eugène N. Marais
- 2012, 1. Auflage, 256 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Random House UK Ltd
- ISBN-10: 0798159189
- ISBN-13: 9780798159180
- Erscheinungsdatum: 15.10.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.56 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Beste verhale van Eugène N. Marais".
Kommentar verfassen