Die Bewonderaar (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Jou diepste vrees is sy grootste begeerte... Geen lang naels nie. Geen skoenveters nie. Dit is maar enkele van die reëls in die Molenberg-Psigiatriese hospitaal. Selfmoord is ¿ inwoner hier, en die pasiënte word as psigopate bestempel. Dominique du Randt...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
15.50 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Bewonderaar (ePub)“
Jou diepste vrees is sy grootste begeerte... Geen lang naels nie. Geen skoenveters nie. Dit is maar enkele van die reëls in die Molenberg-Psigiatriese hospitaal. Selfmoord is ¿ inwoner hier, en die pasiënte word as psigopate bestempel. Dominique du Randt word in Molenberg opgeneem ná haar ma se wrede moord. Niemand glo dat sy nie verantwoordelik is vir haar ma se dood nie. Niemand glo dat sy deur ¿ man agtervolg is wat homself die Bewonderaar noem nie. Haar sielkundige, Martin, het wel sy bedenkinge. Daarom dat hy sy eie speurwerk doen. Wat Martin ontdek, is die Ophelia-klub. 'n Plek van grusame geheime, fantasieë en donker vergrype. Wanneer een van die vroulike pasiënte in Molenberg-Psigiatriese hospitaal verdwyn, is Dominique oortuig die Bewonderaar weet presies waar sy is. Hy is, soos voorheen, weer in beheer van dié skrikwekkende spel. Maar hoe beskerm jy jouself in 'n plek soos Molenberg? Hier waar niemand jou glo en jy geen vryheid of
beheer het nie?
beheer het nie?
Autoren-Porträt von Erla-Mari Diedericks
Erla-Mari Diedericks is 'n joernalis, rubriekskrywer en outeur. Sy is al meer as 30 jaar 'n joernalis en het haar droom verwesenlik om vir byna elke publikasie in SA te skryf, waaronder Fairlady, Femina, You, Huisgenoot, Sarie, rooi rose, Idees, Tuis, Keur - en selfs Playboy. Sy het ook al geskryf vir Beeld, Die Burger, Rapport en Sunday Times. Sy het ses romans op haar kerfstok - Sin, Sushi & Survival, Still Standing, Seks, leuens en die internet, Agter grendels, V-Verhale,Die kontrak en Dominique. Tans skryf sy rubrieke vir Netwerk24 wat dikwels die manlike geslag ontstig.
Bibliographische Angaben
- Autor: Erla-Mari Diedericks
- 2022, 1. Auflage, 324 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776355091
- ISBN-13: 9781776355099
- Erscheinungsdatum: 01.06.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.59 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die Bewonderaar"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Bewonderaar".
Kommentar verfassen