Die dae van die rooi vlieer / LAPA Uitgewers (ePub)
(Sprache: Englisch)
Twee dinge gebeur daardie dag met my: Ek kry die vreeslike nuus, en ek kry 'n groot geskenk. Ma het my my hand gevat en dit sag aan my probeer verduidelik: "Elmar, sulke dinge gebeur maar tussen grootmense. Ek en jou pa het gedink ons het mekaar lief, maar...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
1.60 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die dae van die rooi vlieer / LAPA Uitgewers (ePub)“
Twee dinge gebeur daardie dag met my: Ek kry die vreeslike nuus, en ek kry 'n groot geskenk. Ma het my my hand gevat en dit sag aan my probeer verduidelik: "Elmar, sulke dinge gebeur maar tussen grootmense. Ek en jou pa het gedink ons het mekaar lief, maar dinge het verander." Maar toe ontdek ek die rooi vlieër ...
Autoren-Porträt von Fanie Viljoen
Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwêreld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, hy het al 'n rits ATKV-Woordveertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en in 219 wen hy met Offers vir die vlieë.
Bibliographische Angaben
- Autor: Fanie Viljoen
- 2013, 7 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799358835
- ISBN-13: 9780799358834
- Erscheinungsdatum: 15.11.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.22 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Die dae van die rooi vlieer / LAPA Uitgewers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die dae van die rooi vlieer / LAPA Uitgewers".
Kommentar verfassen