Die dao van Daan van der Walt (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Toe Daan van der Walt, 'n eerstydse Kalahari-boer, 'n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by 'n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in 'n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
17.50 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die dao van Daan van der Walt (ePub)“
Toe Daan van der Walt, 'n eerstydse Kalahari-boer, 'n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by 'n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in 'n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart móét afkry voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta, sy oorlede vrou, skryf en sê dat hy haar liefgehad het. In Die Dao van Daan van der Walt word die Afrikaner-dilemma in die moderne lewe met 'n fyn lem oopgevlek. "Hierdie boek behoort 'n golf deur Afrikaanse letterkunde te stoot." - Frederik de Jager
Autoren-Porträt von Lodewyk G. du Plessis
Lodewyk G. du Plessis is 'n skuilnaam. Hierdie fenomenale debuut én gissings oor die skrywer se identiteit gaan boekliefhebbers vanjaar aan die praat hê.
Bibliographische Angaben
- Autor: Lodewyk G. du Plessis
- 2018, 1. Auflage, 368 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624082539
- ISBN-13: 9780624082538
- Erscheinungsdatum: 24.04.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.55 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die dao van Daan van der Walt"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die dao van Daan van der Walt".
Kommentar verfassen