Die dokter langsaan (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Bea Botes het pas klaar gestudeer en begin 'n boek-en-koffiewinkel terwyl sy werk soek. Romantiese verhoudings is nie bo-aan haar lys nie, en sy glo buitendien liefde bestaan net in feëverhale.
Terwyl sy met die winkel woeker, begin 'n nuwe dokter sy...
Terwyl sy met die winkel woeker, begin 'n nuwe dokter sy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die dokter langsaan (ePub)“
Bea Botes het pas klaar gestudeer en begin 'n boek-en-koffiewinkel terwyl sy werk soek. Romantiese verhoudings is nie bo-aan haar lys nie, en sy glo buitendien liefde bestaan net in feëverhale.
Terwyl sy met die winkel woeker, begin 'n nuwe dokter sy praktyk langsaan. Bea is glad nie beïndruk met rykmanskind Luke Roux nie. Haar vriendinne terg haar meedoënloos oor die aantreklike dokter, en hy kom met allerhande planne vorendag om Bea se hart te wen, maar sy is onwrikbaar: 'n Blinkstefaans gaan nie haar voete onder haar uitslaan nie.
Sal Bea uiteindelik voor Luke se sjarme swig, of sal haar koppigheid in die pad van hul geluk staan?

Autoren-Porträt von Madelie Human
Skryf was nog altyd 'n deel van Madelie Human se lewe, maar sy het eers op vyftig ernstig begin skryf. 'n Vriendin het haar uitgedaag om fiksie te skryf, en romanse was die logiese keuse omdat dit haar gunstelinggenre is om te lees. In 2008 publiseer LAPA haar eerste Romanza en dit wen 'n ATKV-Woordveertjie. Madelie is nou 'n gevestigde skrywer met meer as veertig Romanzas op haar kerfstok.
Bibliographische Angaben
- Autor: Madelie Human
- 2024, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1779874987
- ISBN-13: 9781779874986
- Erscheinungsdatum: 01.02.2024
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.70 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die dokter langsaan"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die dokter langsaan".
Kommentar verfassen