Die dood van 'n goeie vrou (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en ¿meer onlangs, Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van 'n raaiselagtige moord. In 'n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee en weldoener van die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
16.50 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die dood van 'n goeie vrou (ePub)“
Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en ¿meer onlangs, Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van 'n raaiselagtige moord. In 'n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee en weldoener van die gemeenskap, dood gevind met engelvlerke aan. Haar man is die hoofverdagte maar dan forseer die polisiehoof haar om elders oplossings te vind. Hoekom? Te midde van kantoorpolitiek vind Ella boonop uit daar is 'n rooikop wat by haar geliefde Lou uithang. Haar ou vrese borrel na bo: wie kan sy vertrou en wie nie? En hoekom op aarde word Fred Lange skielik as 'n beter speurder as sy beskou? ¿Die dood van 'n goeie vrou het 'n storielyn wat die slimste leser sal fnuik. Chris Karsten op sy beste.
Autoren-Porträt von Chris Karsten
Chris Karsten is 'n bekroonde skrywer en voormalige joernalis wat deesdae in Kanada woon. Hy is veral bekend vir die Abel-trilogie. Die dood van 'n goeie vrou is 'n opvolg op Die verdwyning van Billy Katz, die eerste in sy nuwe Ella Neser-reeks. Dié roman is benoem vir die ATKV-prys vir die beste roman sowel as die beste spanningsroman in 2015.
Bibliographische Angaben
- Autor: Chris Karsten
- 2016, 1. Auflage, 464 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798174196
- ISBN-13: 9780798174190
- Erscheinungsdatum: 24.10.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.64 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die dood van 'n goeie vrou"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die dood van 'n goeie vrou".
Kommentar verfassen