Die einde van die wêreld (ePub)
Johannes Bertus de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons (miskien?) inwag.
Die profesieë van die Majas en...
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Daar is al oorgenoeg eindes vir die wêreld of die menslike beskawing voorspel. Hoe sal dit regtig kan gebeur?
Johannes Bertus de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons (miskien?) inwag.
Die profesieë van die Majas en Nostradamus, ons ontstuimige son, natuurrampe, meteoriete uit die buitenste ruim, selfs zombies en eindvisies eie aan Suid-Afrika word hier saamgevat.
Daar is hoop, selfs al gebeur die ergste. Vind uit wat om te doen in die eerste 5 minute ná die groot ramp, en 'n egte "survivalist" wys 'n bietjie van hoe om in die veld te oorleef. En dan wat van mense wat moet voortleef ná hulle verkeerde voorspellings gemaak het?
- Autor: Johannes Bertus de Villiers
- 2012, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Random House UK Ltd
- ISBN-10: 0624057968
- ISBN-13: 9780624057963
- Erscheinungsdatum: 25.07.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.29 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die einde van die wêreld".
Kommentar verfassen