Die hemel is werklik (eBoek) (ePub)
n Klein seuntjie se verhaal oor sy reis na die hemel en terug
(Sprache: Afrikaans)
DIE HEMEL IS WERKLIK is die ware verhaal van ’n vierjarige seuntjie van ’n leraar van ’n klein dorpie in Nebraska wat tydens ’n noodoperasie uit sy bewussyn na die hemel gaan. Hy oorleef die operasie en begin ná die tyd vertel van hoe hy kon afkyk op die...
Leider schon ausverkauft
eBook
5.99 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die hemel is werklik (eBoek) (ePub)“
DIE HEMEL IS WERKLIK is die ware verhaal van ’n vierjarige seuntjie van ’n leraar van ’n klein dorpie in Nebraska wat tydens ’n noodoperasie uit sy bewussyn na die hemel gaan. Hy oorleef die operasie en begin ná die tyd vertel van hoe hy kon afkyk op die dokter tydens die operasie en hoe hy kon sien hoe sy pa bid in ’n kamer.
Colton het vertel dat hy sy sussie, wat nooit gebore is nie weens ’n miskraam en van wie niemand hom nog ooit vertel het nie, ontmoet het. Hy het ook sy pa se oupa ontmoet wat 30 jaar voordat hy gebore is, al oorlede is. Hy het ongelooflike detail oor elkeen vertel waarvan hy onmoontlik kon geweet het. Hy beskryf selfs die “baie groot” stoel waarop God sit.
Die verhaal word deur Colton se pa vertel, maar dikwels in Colton se eie woorde. Die boodskap is eenvoudig – die hemel is ’n werklike plek.

Bibliographische Angaben
- Autoren: Todd Burpo , Lynn Vincent
- 2011, 184 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1431602922
- ISBN-13: 9781431602926
- Erscheinungsdatum: 11.08.2011
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.88 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die hemel is werklik (eBoek)"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die hemel is werklik (eBoek)".
Kommentar verfassen