Die jakkalsdans (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Op 'n klein plekkie in die Bo-Karoo is lewe en dood soos die paaie wat in en uit die dorp loop, albei deel van die orde. Maar in die jare sewentig kry die dood 'n flambojante teëhanger in die jong man Jopie wat wil klere ontwerp; met Annelien Kriel as sy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
8.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die jakkalsdans (ePub)“
Op 'n klein plekkie in die Bo-Karoo is lewe en dood soos die paaie wat in en uit die dorp loop, albei deel van die orde. Maar in die jare sewentig kry die dood 'n flambojante teëhanger in die jong man Jopie wat wil klere ontwerp; met Annelien Kriel as sy leidende ster wil uitbreek na die verre Kaap. Die dood daarenteen kry gestalte in ene Rotman, wat onder die dorpenaars kom woon. Hy asem die stof, want die stof is asbes, en jy moet twee keer dink as hy jou vir die jakkalsdans uitnooi.
Jopie se aanneem-pa, Mannetjies, dink hý moet boet oor sy minnares, Tryn. Of wil Rotman met sy vrou Aletta dans?
En al die tyd is hulle, soos al die mense op die dorp, onwetend vasgevang in iets groters as hulleself.
Jopie se aanneem-pa, Mannetjies, dink hý moet boet oor sy minnares, Tryn. Of wil Rotman met sy vrou Aletta dans?
En al die tyd is hulle, soos al die mense op die dorp, onwetend vasgevang in iets groters as hulleself.
Bibliographische Angaben
- Autor: François Loots
- 2011, 1. Auflage, 256 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415203423
- ISBN-13: 9781415203422
- Erscheinungsdatum: 21.04.2011
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.45 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die jakkalsdans"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die jakkalsdans".
Kommentar verfassen