Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is 'n byderwetse Suid-Afrikaanse kookboek met heerlike maaltye vir familie en vriende. Dié boek beeld ons moderne diverse Suid-Afrikaanse kultuur uit met invloede uit Ouma se kombuis, Mediterreense kulture, die Indiese...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
16.00 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek (ePub)“
Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is 'n byderwetse Suid-Afrikaanse kookboek met heerlike maaltye vir familie en vriende. Dié boek beeld ons moderne diverse Suid-Afrikaanse kultuur uit met invloede uit Ouma se kombuis, Mediterreense kulture, die Indiese kultuur en die Afrika-kultuur. Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is 'n omvattende boek vir heerlike maklike huiskos oor kulture heen en bevat sowat 170 gunsteling- en nuwe innoverende resepte. Die skrywer gebruik vars en plaaslik beskikbare bestanddele en het die resepte verfyn om watertandresultate vir die beginner- en ervare kok te waarborg. Nie net spoor die boek jou aan om goeie kos te berei nie, maar dit dien ook as inspirasie met waardevolle lewenslesse, -waarhede en -leuses. Volkleurfoto's beeld die eindresultate van elke gereg uit.
Autoren-Porträt von Melinda Roodt
Melinda Roodt en haar man Gerhard is voltyds in die bediening by die Delta Community Church in Vereeniging. Melinda is ook 'n openbare spreker en dien op die rade van liefdadigheidsorganisasies wat mishandelde vroue en kinders, slagoffers van geweld, weeshuise, ouetehuise en die minderbevoorregte ondersteun. Sy is ook 'n musikant, en beheer en dirigeer drie orkeste. As 'n ervare gasvrou en organiseerder van verskeie konferensies waar sy vir 'n paar honderd gaste op 'n slag kos moet verskaf, het sy selfs 'n paar kookkursusse by haar huis aangebied en meer as 360 vroue geleer om smaakvolle tuisgemaakte kos te berei. Boonop besit sy haar eie beskuit- en koekiereeks, 'Mel's Kitchen' en pak soms olieverfprojekte aan. Sy het drie kinders, ry perd vir ontspanning en is lief vir tuinmaak.
Bibliographische Angaben
- Autor: Melinda Roodt
- 2016, 1. Auflage, 320 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432308378
- ISBN-13: 9781432308377
- Erscheinungsdatum: 01.12.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 77 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek".
Kommentar verfassen