Die kroon van Keurboslaan #4 / Keurboslaan (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
'n Gevaarlike epidemie versprei op Keurboslaan en trek die meeste van die leerders en baie van die personeel plat. Ook doktor Serfontein word baie siek. Die dokters word bygestaan deur die skool se nuwe sekretaresse, Helen Bieleveld, 'n pragtige weduwee wat op Keurboslaan 'n nuwe begin wil maak. Wrywing tussen die onderhoofseun en hoofseun het tot gevolg dat een van hulle met 'n ernstige breinbesering in die hospitaal beland en boonop word die hoof, Krynauw en Helen deur 'n groep booswigte van oorkant die Swazilandse grens oorrompel wanneer hulle twee leerders probeer red.
- Autor: Theunis Krogh
- Altersempfehlung: 10 - 15 Jahre
- 2011, 1. Auflage, 160 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Random House UK Ltd
- ISBN-10: 079815389X
- ISBN-13: 9780798153898
- Erscheinungsdatum: 01.09.2011
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.49 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die kroon van Keurboslaan #4 / Keurboslaan".
Kommentar verfassen