Die-kwart-voor-sewe-lelie (skooluitgawe) (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
In Die kwart-voor-sewe-lelie skryf Eleanor Baker met n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van n stadsgesin wat bestaan uit n vergeetagtige ma, n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul Hollandse hond, n huishulp wat presies weet wat sy wil hê en n buite-aardse beskermengel met n aardse humorsin. In die karakters se doen en late sien die leser, met n glimlag, baie van hom/haarself. Ek het jou al vertel van my naam, sê Iris, die sentrale figuur in hierdie bekoorlike roman, . . . ek glo ek sal eendag blom.
- Autor: Eleanor Baker
- 2013, 1. Auflage, 272 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798165952
- ISBN-13: 9780798165952
- Erscheinungsdatum: 30.09.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.46 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die-kwart-voor-sewe-lelie (skooluitgawe)".
Kommentar verfassen