Die Lucky Strike (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Net toe Die Sluiper sy rug wou keer op sy lewe as huurmoordenaar en vrede met die wêreld wil maak, vind hy dat sy verlede hom ingehaal en verbygegaan het. Dit wag vir hom op 'n wildplaas in die Kgalagadi, en ook in Kabinda in die DRK tussen strydende...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
9.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Lucky Strike (ePub)“
Net toe Die Sluiper sy rug wou keer op sy lewe as huurmoordenaar en vrede met die wêreld wil maak, vind hy dat sy verlede hom ingehaal en verbygegaan het. Dit wag vir hom op 'n wildplaas in die Kgalagadi, en ook in Kabinda in die DRK tussen strydende militêre magte.
Daar sal rekenskap wees. En vergelding. Hy is gereed daarvoor, want hy is in sy element - die element van vrees.
Maar eers wag sy neef, majoor Darius Keiser, en sy geliefde Tes op hom. Ook sy twee eertydse kamerade in Spesmagte, Gertjan en Carlos. En die lang vrou met 'n donkerbril wat haar Lucky Strikes met soveel toewyding rook¿...
Dit is 'n diggeweefde web van verraad en misleiding wat hy eiehandig sal moet ontrafel. Sonder genade. Want hy is Die Sluiper en genade is God se domein.
Met Die onaantasbares het Steve Hofmeyr liefhebbers van spanningsromans aan Die Sluiper bekend gestel. In Die Lucky Strike leer ons die gesiglose in sy weerloosheid ken.
Hierdie opvolgroman sal nie teleurstel nie. Weerloosheid het nooit 'n huur-kontrak nie. Dit bly altyd persoonlik.

Autoren-Porträt von Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr is een van die gewildste vermaaklikheidskunstenaars in Suid-Afrika. Benewens sy loopbaan as sanger, liedjieskrywer en akteur, is hy ook bekend daarvoor dat hy op uitgesproke wyse sy mening oor politieke en kulturele kwessies lug. As akteur het hy bekendheid verwerf vir sy rolle in TV-reekse soos Agter elke man en verskeie films en sepies, insluitende Egoli. Hy het reeds 'n menigte toekennings ontvang, onder meer Geselsprogram-aanbieder van die Jaar, platinumstatus vir CD-verkope wat die tweemiljoen-merk oorskry het (EMI), en 'n SAMA-toekenning vir grootste verkoper van musiek in Suid-Afrika oor alle genres heen. Sy outobiografie, Mense van my asem, was 'n topverkoper in 2008, en sy drie romans - Vier briewe vir Jan Ellis (2010), Die verste uur (2011) en Kapabel (2012) - is gunstig deur kritici ontvang.
Bibliographische Angaben
- Autor: Steve Hofmeyr
- Altersempfehlung: 9 - 12 Jahre
- 2018, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1776093682
- ISBN-13: 9781776093687
- Erscheinungsdatum: 02.07.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.65 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die Lucky Strike"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Lucky Strike".
Kommentar verfassen