Die onbekende Van Gogh (ePub)
Die lewe van Cornelis van Gogh, van Nederland tot Suid-Afrika
(Sprache: Afrikaans)
Daar is al baie geskryf oor Vincent van Gogh en sy onstuimige verhouding met sy broer Theo. Maar min mense weet dat daar 'n derde Van Gogh-broer was: Cornelis, wat in Nederland grootgeword het maar in Suid-Afrika gewerk, getrou en gesterf het.
Cor, die...
Cor, die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die onbekende Van Gogh (ePub)“
Daar is al baie geskryf oor Vincent van Gogh en sy onstuimige verhouding met sy broer Theo. Maar min mense weet dat daar 'n derde Van Gogh-broer was: Cornelis, wat in Nederland grootgeword het maar in Suid-Afrika gewerk, getrou en gesterf het.
Cor, die seun van 'n Protestantse predikant, het sy jeugjare in verskeie klein Nederlandse dorpies deurgebring. Daar het hy en sy kunstenaarbroer gedurende idilliese vakansies saam in die platteland gaan stap, voordat die Van Gogh-gesin deur teenspoed en tragedies oorval is. Die 22-jarige Cor het in 1889 na Suid-Afrika gekom en as ingenieur by die goudmyne en later die spoorweë gewerk. Tydens die Anglo-Boereoorlog het hy hom by die Boere geskaar, eers as 'n spoorwegingenieur en later as lid van 'n kommando in die Vrystaat, waar hy in 1900 op dieselfde tragiese wyse as sy beroemde broer gesterf het.
Die Onbekende Van Gogh laat herleef Suid-Afrika in die stormagtige laaste dekade van die negentiende eeu; vertel die persoonlike verhaal van 'n jong uitlander soos onthul in briewe en ander argiefstukke; en werp lig op sy verhouding met sy beroemde broer Vincent. Hierdie boek bied nuwe insigte wat op oorspronklike navorsing gegrond is en lig die sluier oor 'n figuur wat deur die geskiedenis vergeet is.

Autoren-Porträt von Chris Schoeman
Chris Schoeman is in Somerset-Oos gebore en het meestersgrade in die geskiedenis aan die Universiteit van Port Elizabeth en Colorado State University verwerf. Hy is 'n historikus en joernalis, en is die skrywer en medeskrywer van verskeie boeke. Sy jongste boeke sluit in Boerseun, Broers in die stryd, Engele in die vreemde, Churchill's South Africa, The Historical Karoo en The Somme Chronicles.
Bibliographische Angaben
- Autor: Chris Schoeman
- 2015, 1. Auflage, 248 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1770227954
- ISBN-13: 9781770227958
- Erscheinungsdatum: 01.07.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 7.07 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die onbekende Van Gogh"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die onbekende Van Gogh".
Kommentar verfassen