Die onsienlike wêreld van engele (ePub)
Bybelse feite oor engele en die stryd wat agter die skerms woed
(Sprache: Afrikaans)
Engele bestaan werklik, al kan ons hulle gewoonlik nie sien nie. Maar wat doen engele, waar woon hulle en watter rol gaan hulle in die toekoms speel? Die onsienlike wêreld van engele fokus nie net op die heilige engele nie, maar ook op Satan en sy gevalle...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
16.50 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die onsienlike wêreld van engele (ePub)“
Engele bestaan werklik, al kan ons hulle gewoonlik nie sien nie. Maar wat doen engele, waar woon hulle en watter rol gaan hulle in die toekoms speel? Die onsienlike wêreld van engele fokus nie net op die heilige engele nie, maar ook op Satan en sy gevalle engele wat ná hul skepping téén die Skepper gekies het.
Hierdie boek neem die leser op 'n opwindende reis deur die Bybel: die kosmiese oorlog wat sedert Satan se val in die onsienlike wêreld van engele afspeel. Elke mens speel 'n rol in hierdie worstelstryd, veral in die laaste tye. Uitverkore engelwesens bly naby die troon van God in die derde hemel, maar soos wat die "dag van die Here" nader kom, is goeie én veral slegte engele toenemend by wêreldgebeure betrokke. Wanneer die Here van die leërskare in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam met Hom, sal die onsienlike dan sienlik word?

Autoren-Porträt von Jaco Scholtz
Jaco Scholtz (MTh [Nuwe Testament]) is 'n navorsingsgenoot van die Departement Ou en Nuwe Testament aan die Universiteit van Stellenbosch, die skrywer van 'n tiental geakkrediteerde artikels, en hy blog vir FaithEquip. Die onsienlike wêreld van engele is Jaco se derde boek.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jaco Scholtz
- 2022, 1. Auflage, 196 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776351460
- ISBN-13: 9781776351466
- Erscheinungsdatum: 01.08.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.29 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die onsienlike wêreld van engele"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die onsienlike wêreld van engele".
Kommentar verfassen