Die ontwaking van Winter (1): Hartklop / Die ontwaking van Winter Bd.1 (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Die dood. Dis al waaraan Lumi kan dink en in 'n poging om seker te maak dat sy verder as haar sewentiende verjaarsdag leef, word sy deur haar peetouers in 'n kosskool vir tienerfae gesit. Hier vind sy haarself vasgevang in 'n web van onbeheerbare faemagte, nuwe vriende en 'n vyand wat net nie wil los nie.
En dan is daar Colden Breakspear. Die ligtekop, blou-oog Kruisfae wat haar gedagtes gevangene hou, maar iets pla. Waarom is hy amper belangriker as wat sy is vir twee van die sterkste faemonarge in Tír na hÓige? En wat presies het hulle ouers met alles te doen?
- Autor: Sunel Combrinck
- Altersempfehlung: Ab 17 Jahre
- 2022, 1. Auflage, 312 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776354427
- ISBN-13: 9781776354429
- Erscheinungsdatum: 01.08.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 3.96 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die ontwaking van Winter (1): Hartklop / Die ontwaking van Winter Bd.1".
Kommentar verfassen