Die Onwillige Strooimeisie / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Anja is heimlik verlief op Alec - haar beste vriendin se verloofde. Nou moet hulle saam die troue reël terwyl Zita nege maande lank Londen toe gaan. Maar alles is nie altyd soos dit op die oog af lyk nie ...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Onwillige Strooimeisie / Romanza (ePub)“
Anja is heimlik verlief op Alec - haar beste vriendin se verloofde. Nou moet hulle saam die troue reël terwyl Zita nege maande lank Londen toe gaan. Maar alles is nie altyd soos dit op die oog af lyk nie ...
Autoren-Porträt von Alma Carstens
Na vier jaar in Kenia en meer as ses jaar in Malawi, het Alma en haar man die Afrika-stof tydelik van hul voete afgeskud om 'n nuwe avontuur aan te pak. Sedert Januarie 2015 woon hulle in Bangkok, Thailand waar Jacques as regsadviseur vir 'n Britse maatskappy werk. Stories skryf en lees was nog altyd vir haar meer as net 'n stokperdjie, maar deesdae is dit ook 'n noodsaaklikheid wat help met die verlange na hul kinders in die Kaap. Wanneer sy nie skryf of lees nie, kuier sy graag saam met vriende, kyk flieks en speel gholf. Sy is ook dol oor reis, goeie wyn, 'n kaggelvuur en die see.
Bibliographische Angaben
- Autor: Alma Carstens
- 2019, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799396680
- ISBN-13: 9780799396683
- Erscheinungsdatum: 01.12.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.93 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Die Onwillige Strooimeisie / Romanza"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Onwillige Strooimeisie / Romanza".
Kommentar verfassen