Die oseaan tussenin (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Oorlog verswelg die Boererepublieke. Volgens die Verskroeide Aarde-beleid word
huise verwoes, landerye verbrand, en vroue en kinders in konsentrasiekampe
aangehou.
Pieter Nel lei 'n kommando bittereinders in 'n desperate opstand teen die Britse
ryk....

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
13.40 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die oseaan tussenin (ePub)“
Oorlog verswelg die Boererepublieke. Volgens die Verskroeide Aarde-beleid word
huise verwoes, landerye verbrand, en vroue en kinders in konsentrasiekampe
aangehou.
Pieter Nel lei 'n kommando bittereinders in 'n desperate opstand teen die Britse
ryk. Hulle offer alles op vir 'n vrede wat dalk nooit gaan kom nie, vir 'n huis wat hulle dalk nooit weer gaan sien nie. Intussen moet Katrina Nel baklei om haarself en hul kinders aan die lewe te hou namate die toestande in die konsentrasiekampe al hoe hagliker word. Hier word haar lewe onlosmaaklik vervleg met dié van die ander vroue, die hanskakies wat die vyand help om die kampe te bestuur, en die Engelse offisier wat haar hart wil wen.

Autoren-Porträt von Jeanette Stals
Afgetree uit die onderwys, en werksaam as toergids en gastehuiseienaar,konsentreer Jeanette Stals op haar skryfwerk. Omdat sy graag misdaadfiksie lees,
begin sy haar toespits op die spanningsgenre. Haar eerste boek in die reeks met
Luna Joubert as hoofkarakter, Katoog, verskyn in 2016. Sedertdien skryf sy ook
romanses en historiese fiksie en raak sodoende gewild onder 'n diverse
verskeidenhed lesers.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jeanette Stals
- 2023, 1. Auflage, 288 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1415211256
- ISBN-13: 9781415211250
- Erscheinungsdatum: 01.04.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.94 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die oseaan tussenin"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die oseaan tussenin".
Kommentar verfassen