Die ou vrou en die priester en ander verhale (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Van 1981 tot 2014 skryf Cecile Cilliers rubrieke vir Beeld, De Kat en Sarie. Deur die jare het sy etlike bydraes vir verskillende bundels gemaak, maar Die ou vrou en die priester is haar eerste eie kortverhaalbundel. Verskeie klassieke temas word onder die...
Leider schon ausverkauft
eBook
14.99 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die ou vrou en die priester en ander verhale (ePub)“
Van 1981 tot 2014 skryf Cecile Cilliers rubrieke vir Beeld, De Kat en Sarie. Deur die jare het sy etlike bydraes vir verskillende bundels gemaak, maar Die ou vrou en die priester is haar eerste eie kortverhaalbundel. Verskeie klassieke temas word onder die loep geneem: dit wat in 'n huwelik ongesê bly tussen man en vrou, die verwikkelde band tussen ma en dogter, die oorweldigende blindheid van 'n eerste liefde, en bowenal die uitdagings van oud word. Die verhale spreek tot 'n breë gehoor. Baie leesbaar, met 'n diep menslikheid wat uit die stories straal.
Autoren-Porträt von Cecile Cilliers
Cecile Cilliers is in 1933 gebore. In 1980 ontvang sy haar doktorsgraad in letterkunde. Drie-en-dertig jaar lank, tot in 2014, het Cecile rubrieke geskryf vir Beeld, De Kat en Sarie. Versamelings van die onderskeie rubrieke is deur Tafelberg uitgegee; verskeie publikasies verskyn ook by CUM. Cecile woon in Vishoek en het drie kinders.
Bibliographische Angaben
- Autor: Cecile Cilliers
- 2018, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798177004
- ISBN-13: 9780798177009
- Erscheinungsdatum: 19.02.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.45 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die ou vrou en die priester en ander verhale"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die ou vrou en die priester en ander verhale".
Kommentar verfassen