Die skilpad se laaste traan (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Dis 'n donker karoonag en Siena hardloop grondpadlangs. Sy is bebloed en vlug na die laerskool by Seekoegat, die enigste plek waar sy veilig sal wees. Maar dis ver - drie dae met 'n donkiekar - en sy is te voet.
Soos wat Siena hardloop, speel die...
Soos wat Siena hardloop, speel die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die skilpad se laaste traan (ePub)“
Dis 'n donker karoonag en Siena hardloop grondpadlangs. Sy is bebloed en vlug na die laerskool by Seekoegat, die enigste plek waar sy veilig sal wees. Maar dis ver - drie dae met 'n donkiekar - en sy is te voet.
Soos wat Siena hardloop, speel die lewensverhaal van haar en twee vriende in haar herinneringe uit. Sy onthou die verwilderde en verwaarloosde Boetie, en Kriekie wie se ma by die stilhouplekke al langs die n1 moes werk. Wanneer hulle drie mekaar later weer as grootmense raakloop, moet hulle hard besin oor die dinge van gister wat elkeen sy eie koers laat inslaan het.
Saam met Siena se storie loop die Karooskilpad se spore: 'n Dier wat die wysheid van die landskap saam met hom dra en wat 'n enkele traan stort wanneer hy doodgaan.
In Die skilpad se laaste traan verken Carol Campbell weer die magiese, oeroue wêreld van die Karoo, vir donkiejare reeds die plek van die karretjiemense.

Autoren-Porträt von Carol Campbell
Carol Campbell is die skrywer van die romans Karretjiemense en 'n Huisvir Ester. Haar debuut is bekroon met 'n South African Literary Award (sala).
Sy het as joernalis vir die Argus, die Cape Times, The Mercury, Daily News en
Bibliographische Angaben
- Autor: Carol Campbell
- 2019, 1. Auflage, 184 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1415210357
- ISBN-13: 9781415210352
- Erscheinungsdatum: 02.01.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.30 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die skilpad se laaste traan"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die skilpad se laaste traan".
Kommentar verfassen