Die spinnekopvrou / LAPA Uitgewers (ePub)
(Sprache: Englisch)
'n Karnaval vol vreemde onmense? 'n Nare spinnekopvrou? Bestaan daar regtig so iets? Kies koers na die tent en besluit self of jy dapper genoeg is om uit te vind ... 'n Gruwelike grilstorie waarin jy SELF besluit wat volgende gebeur!
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
1.60 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die spinnekopvrou / LAPA Uitgewers (ePub)“
'n Karnaval vol vreemde onmense? 'n Nare spinnekopvrou? Bestaan daar regtig so iets? Kies koers na die tent en besluit self of jy dapper genoeg is om uit te vind ... 'n Gruwelike grilstorie waarin jy SELF besluit wat volgende gebeur!
Autoren-Porträt von Fanie Viljoen
Fanie Viljoen het in Welkom grootgeword. Hy het op skool reeds in kuns belang gestel, en afgesien van sy bekroonde skryfwerk vir kinders en jongmense, is hy ook 'n visuele kunstenaar en kinderboekillustreerder wat al aan verskeie uitstallings deelgeneem het. Sy boeke BreinBliksem en Onderwêreld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie, en hy het al 'n rits ATKV-Woordveertjies ingepalm.
Bibliographische Angaben
- Autor: Fanie Viljoen
- 2013, 8 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799358843
- ISBN-13: 9780799358841
- Erscheinungsdatum: 06.11.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.57 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Die spinnekopvrou / LAPA Uitgewers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die spinnekopvrou / LAPA Uitgewers".
Kommentar verfassen