Die tale wat ons praat (ePub)
Taaldinge uit die gewilde radioprogram
(Sprache: Afrikaans)
Smutsies en hertzoggies verwys na die koekies wat gebak is om die voormalige eerste ministers J.B.M. Hertzog en Jan Smuts te vereer. Maar het jy geweet dat die Moesliemvroue van die Bo-Kaap 'n proteskoekie genaamd 'n tweegevreetjie geskep het toe Hertzog sy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die tale wat ons praat (ePub)“
Smutsies en hertzoggies verwys na die koekies wat gebak is om die voormalige eerste ministers J.B.M. Hertzog en Jan Smuts te vereer. Maar het jy geweet dat die Moesliemvroue van die Bo-Kaap 'n proteskoekie genaamd 'n tweegevreetjie geskep het toe Hertzog sy belofte om stemreg aan bruin mense toe te staan, verbreek het? Gholfspelers streef almal daarna om 'n voëltjie of arend te slaan, maar hoeveel mense weet dat jy ook 'n albatros, kondor en volstruis op die gholfbaan kan behaal? Wanneer praat jy van 'n skuifie en wanneer is dit skyfie? Wat is die verskil tussen transkribeer en translitereer? Is die hoofstad van België Brussel of Brussels? Verwissel jy van baan of laan op 'n snelweg? Wanneer is iets skadeloos en wanneer onskadelik? Is dit biljoen of miljard? Hoekom is Afrikaans die enigste taal waar hoofletters aanvanklik in die Bybel gebruik is by voorname wat na God verwys? En waarom het dié gebruik ná die eerste Bybelvertaling verval? Vir jare al, Sondae net ná elf, word dié vrae en nog baie meer in die RSG-program Die tale wat ons praat beantwoord. Want Afrikaans is uniek en deurspek van interessanthede wat jy in geen ander taal kry nie, en haar sprekers is aktiewe taalskeppers en kreatiewe gebruikers. Hierdie boek kan gelees word as 'n gids ter aanvulling van die radioprogram - ideaal vir trotse Afrikaanssprekendes wat gesteld is op korrekte taalgebruik, maar wat nie geïntimideer wil voel deur die voorskriftelikheid van skoolhandboeke nie. Vir elkeen wat getrou by die radio luister - en almal wat lief is vir Afrikaans!
Autoren-Porträt von Danny Fourie
Samesteller Danny Fourie is 'n oudpredikant en voormalige TV-regisseur van programme soos Netwerk, Kruis en Kroniek en Top Billing. Hy is die samesteller van die gewilde Hoe verklaar jy dit?#1 en #2, en die skrywer van Vir ewig en altyd saam en Regardt.
Bibliographische Angaben
- Autor: Danny Fourie
- 2018, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1776092341
- ISBN-13: 9781776092345
- Erscheinungsdatum: 01.08.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.70 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die tale wat ons praat"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die tale wat ons praat".
Kommentar verfassen