Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Gholf is 'n móét lees vir enige gholf-fanatikus. Michael Vlismas het uit jare se ervaring as sport- en gholfjoernalis geput om 'n fassinerende versameling trivia, aanhalings, ongelooflike tellings, skreeusnaakse...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf (ePub)“
Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Gholf is 'n móét lees vir enige gholf-fanatikus. Michael Vlismas het uit jare se ervaring as sport- en gholfjoernalis geput om 'n fassinerende versameling trivia, aanhalings, ongelooflike tellings, skreeusnaakse staaltjies en verhale van agter die skerms van Suid-Afrika gholf saam te stel. Hierdie uitsonderlike Suid-Afrikaanse gholfboek bevat boeiende trivia soos: die blouape wat die kameraspan gedurende 'n belangrike toernooi gekaap het; die Suid-Afrikaanse gholfklub wat bekend is vir sy slange; Jaco van Zyl se SA PGA-oorwinning vanuit 'n roosbedding; die boer wat 30 km met sy trekker gery het om gras op sy plaaslike gholfbaan te plant; hoe Simon Hobday gedreig het om 'n toeskouer en sy vrou te laat vermoor; die kolhou-prys wat niemand wou wen nie ... en veel meer.
Bibliographische Angaben
- Autor: Michael Vlismas
- 2012, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 0143529730
- ISBN-13: 9780143529736
- Erscheinungsdatum: 28.09.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.22 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf".
Kommentar verfassen